Welcome!

Welcome to my blog - health & beauty with a difference ...

Search This Blog

Tuesday, March 23, 2010

Groot Gat Godin

Nou ja, sommige sal dalk dink die naam is nie baie vleiend nie, maar duidelik is daar dames wat nie skaam is vir hulle stewiger en voller liggaamsbou nie! Cullinan het reeds in 2003 die eerste godin aangewys, en die naam verwys mos nou eintlik na die ou holtetjie in die grond langs ons dorp se suidelike grens ... (as julle my nie glo nie, gaan kyk gerus na 'Diamond Story' onder 'Interesting Links'). Die deelnemers het boonop bewys dat die vrou met 'n meer volwasse figuur ook aantreklik en baie 'sexy' kan wees! Volg die skakel deur op die opskrif te kliek, en oordeel gerus self. Baie geluk van my kant af aan die dames, en in besonder aan die wenner, Louise de Coning! Laat weet my asseblief wat jy hiervan dink ...